KULTUUR

GHS KULTUUR

Ons laerskool bied ‘n magdom geleenthede vir leerders om aan kultuur deel te neem.

Ons Missie

  •  Gebalanseerde leerders
  • Wye spektrum van kultuuraktiwiteite
  • Toeganklikheid vir leerder
  • Bekostigbare deelname
  • Optimisering van saal en geriewe
  • Selfonderhoudende kultuurmodel

 Kultuuraktiwiteite

 Die volgende aktiwiteite word aangebied:

  1.  Bybelvasvra en wêreldkennisolompiade
  2. Drama
  3. Kore: Junior en senior
  4. Kultuurfeesdae
  5. Kunstefeeste en Wedstryde
  6. Musiekakademie
  7. Redenaars
  8. Revue
  9. Sang
  10. Spreekkore
  11. Voortrekkers

Besondere prestasies:

* 2016 se Top 4 Redenaar wenners.
* Koor deelname aan ATKV Applous en wenners by Brits Kunswedstryd.
* 5 Nasionale wenners by Radikale Redenaars en 7 Naaswenners.