Skoollied


Hou koers, vaar flink
Hendrik Schoemanskool
met die ideaal, om ‘n volk te bou
aan ‘n nasie trou
saamwerk, saamtrek so.
Voorwaarts, vaar flink
ons sal jou onthou
met jou wel en weë
Hier het ons geleer om ‘n volk te eer
Vaar flink, steeds na bo!


Nasionale Volkslied van Suid Afrika


Nkosi, sikelel’ iAfrika
Maluphakanyisw’ uphondo Iwayo
Yizwa imithandazo yethu
Nkosi sikelela
Thina lusapho Iwayo
Morena boloka Setjhaba sa heso
O fedise dintwa le matshwenyeho
O se boloke
O se boloke
Setjhaba sa heso
Setjhaba sa South Africa
South Africa
South-African-Flag
Uit die blou van onse hemel
Uit die diepte van ons see
Oor ons ewige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee
Sounds the call to come together
And united we shall stand
Let us live and strive for freedom
In South Africa our Land.